|
Gehaktballen Met Een Verschil
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2lb. gemaalde beesvleis - 1 gerasperde ui - 1 e sout - 1 t borrie 2 e kerrie - knypie peper - 2 e appelkooskonfeit - 2 e blatjang - 1 eier - 1 kop rou rys METODE: Meng alles behalwe die rys. Voeg rys laaste by. Maak frikkadelle en sit hulle in ′n swaar kastrol. Laat 50 minute kook in water en maak dan die sous.
Voorbereiding:
Bereidingswijze: SOUS: Neem ongeveer ′n middelgroot bottel tamatiesous, water en Worcestersous na smaak en giet giet dit in die kastrol met frikadelle. As nodig, verdik sous verder met bouillonpoeier(Bristo)
|
|
|